Dokumentêr
CategoryDokumentêr: Binne-in ‘n uitsonderlike boksklub in Lenasia
Imran Khan (3 Julie 1966 – 5 Julie 2017)
Luister Donderdagaand om 20:00 na die dokumentêr Uit die Boks geleef – Imran Khan, ‘n man en…
Kirvan Fortuin: Al dansende van Macassar tot Rotterdam
Kirvan Fortuin, al dansende van Maccassar tot Rotterdam is ‘n dokumentêr oor die jong danser en choreograaf wat in Macassar op die Kaapse…
Luister weer: Seunskoor – wat dit beteken om ‘n Drakie te wees
Die wêreldbekende Drakensberg Seunskoor vier vanjaar hulle 50ste bestaansjaar. Die skool het in 1967 begin met 20 seuns, en 50 jaar later…
Luister weer: Ons Lipizzaners
Die Lipizzaners is deel van Suid-Afrika se erfenis. Daar is slegs vier plekke in die wêreld waar jy na die dansende witperde in ‘n verton…
Luister weer: In die Bol geTik
Dokumentêr 13 Julie 2017 : In die Bol geTik
Die ewig groeiende, bose kringloop van dwelms verwoes die lewens van die afhanklikes, hul …
Twee Pasiënte – Luister weer na die dokumentêr
Elke dag word daar in Suid-Afrikaanse hospitale – staats en private hospitale – letterlik honderde operasies gedoen. Van groot operasies…
Dokumentêr: Die veelsydige Jan Pohl sou vanjaar 100 jr oud wees
Hy was ook skrywer, omroeper en akteur. Wie onthou die legendariese STAAL BURGER reeks wat deur Jan Pohl se suster Anna Neethling Pohl as…
Dokumentêr: Shaygam van Hangberg: Diereredder
Teen die hange van Hangberg in Houtbaai het diereredder Shaygam Newman op die ouderdom van 23 uiteindelik ‘n plek van veiligheid geskep v…
Luister Donderdagaand: Philippolis se mense
Luister Donderdagaand na die dokumentêre program Philippolis se mense, deur Amanda Celliers.
Mense in stede is geneig om by mekaar ver…
Luister weer: Herinneringe aan die Luxurama
As deel van die RSG 2016 Dokumentêre seisoen, word op Donderdagaand, 26 Januarie om agtuur aan die eertydse Luxurama – ’n eens omstrede, …
Luister weer na die dokumentêr: Calitzdorp se mense
In hierdie dokumentêre program van die eerste seisoen van 2017, kuier Haidee Muller by Calitzdorp se mense.
Dié dokumentêre program wo…
Dokumentêr: Agter die gordyn – luister weer
Ballet dateer so ver terug as die 15de eeu toe die Italiaanse adelstand mekaar wou beïndruk met uitspattige en oordadige partytjies. ‘n N…
Doofheid, kogleêre inplantings, tinnitis en meer
Meer as vyf persent van die wêreldbevolking – sowat 630 miljoen mense – is doof. Sommige kinders word doof gebore en verg spesifieke beha…
Luister weer na die dokumentêr ‘As die klok lui’
Dit is gewoonlik op die onwaarskynlikste plek, waar die grootste skat versteek is –
Geleë in Berea, Johannesburg, ‘n armoedige, deel van…
Jonk, swart en Afrikaans – ‘n dokumentêr
Patrick Shabangu is ‘n jong man wat in twee huise groot geword het.
Patrick se biologiese ma het vir die van der Bijls gewerk en hulle…
Die mense van ‘n daghospitaal – luister weer
Hulle bedien ‘n area met ‘n bevolking van 90 000 mense. Die 123 personeellede van die Elsiesrivier Daghospitaal het die groot taak om in …
Ruda gesels met Helen Zille
22 September, Episode 12
Helen Zille – voormalige DA-leier en voormalige Kaapstadse burgemeester. Vurig, ernstig, dansend op die verhoog…
Oom Hannes Coetzee: Met lepel en snaar – ‘n dokumentêr
Oom Hannes Coetzee het die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp met sy unieke optel-en-knyp kitaarspeelstyl. Hy het in Amerik…
Sophiatown se storie begin in die kerk
Die stories van gedwonge verskuiwings bring vir baie Suid-Afrikaners ‘n traan en ook ‘n glimlag…
Distrik Ses se stories word kleurvol …
Dokumentêr: Die elektriese motor
VONKE OP DIE PAD: Die elektriese motor in Suid-Afrika
Die eerste landspoedrekord van 63.15 km/h is in 1898 opgestel deur die Fransman …
Luister na dokumentêre program oor Lida Botha
In Donderdagaand 11 Augustus se dokumentêre program Lida van Grootderm bring ons jou ‘n kykie in die lewe van die geliefde aktrise Lida B…
Comart – Kunste wat ‘n verskil maak
Community Arts Association of beter bekend as ComArt is ’n kunsteorganisasie sonder winsbejag wat sedert 1997 in Elsiesrivier in die Wesk…
Die vonds in die vullis: ‘n dokumentêr oor trolliemense
Die skarrelaars, krappers, trolliemense, vullisrapers. Navorsers beskou die mense as ‘n moeilik opspoorbare en definieerde bevolkingsgroe…
Luister dokumentêr oor Ballet-superster Johaar Mosaval
Luister Donderdagaand 1 April na ‘n dokumentêre program oor Johaar Mosaval.
Johaar Mosaval het groot sukses in sy roemryke internasion…