‘n 1886 Benz pryk op die 21e George Oumotorskou
1886 Benz op uitstalling
Vanjaar se spesiale uitstalling op die George Oumotorskou fokus op voertuie met ‘n Duitse handelsmerk en altes..
Dokumentêr: Shaygam van Hangberg: Diereredder
Teen die hange van Hangberg in Houtbaai het diereredder Shaygam Newman op die ouderdom van 23 uiteindelik ‘n plek van veiligheid geskep vi..
Die tuiskoms van Mina Afrika meer aangrypend as eerste verhaal
Toe Die verdwyning van Mina Afrika, ‘n radio-verwerking van Zuretha Roos se gelyknamige roman, in 2015 op RSG as middag-vervolgverhaal beg..
Totsiens Joost!
Joost van der Westhuizen, legendariese Springbok skrumskakel, is vanmiddag aan motorneuronsiekte dood. Hy is in 2011 met die degeneratiewe..
Is ons banke nou ‘n politieke teiken?
Die tweestryd tussen Oakbay Investments en die minister van finansies, Pravin Gordhan, duur voort in die hof. Het die bankwese in Suid-Afr..
Die geheime lewe van appels
Deesdae kry mens so baie variëteite van appels, dat mens kan kus en keur.
Appels kom oorspronklik uit Kazakstan waar daar woude van app..
Hoe hanteer ek my introverte kind?
Hierdie week in Groeipyne gesels Johan van Lill met arbeidsterapeut en skrywer, Lizanne du Plessis, oor hoe gemaak met ’n uiters sensitiew..
Hoe gemaak met e-afval?
Hoe raak mens ontslae van jou rekenaar en ander e-afval op so omgewingsvriendelike manier moontlik?
E-afval sluit in rekenaars, selfone..
Die donker stryd van Tik-babas
‘n Skokkende aantal vroue gebruik tik tydens hulle swangerskap, met verdoemende gevolge vir baba en ma, verduidelik Prof Johan Smith, (fot..
Hoe onafhanklik sal ons universiteite bly?
Sal die Wysigingswet op Hoër Onderwys die onafhanklikheid van universiteite in gedrang bring?
Luister na die gesprek op Praat Saam, aan..
Kaleidoskoop
Haidee Muller het by Kaleidoskoop op Worcester, voorheen die Instituut vir Blindes, ‘n paar interessante me..
Nuwe melaatses steeds in SA gediagnoseer
As jy gedink het melaatsheid was ‘n siekte wat net in die Bybelse tyd voorgekom het, maak jy ‘n fout.
Volgens die Wêreld Gesondheidsorg..
Luister Donderdagaand: Philippolis se mense
Luister Donderdagaand na die dokumentêre program Philippolis se mense, deur Amanda Celliers.
Mense in stede is geneig om by mekaar verb..
Antie Doreen van Worcester speel tafelharp vir die bejaardes
Antie Doreen Abrahams van Worcester speel die tafelharp. Op 72 ontferm sy haar oor bejaardes op haar dorp. Sy gaan sing vir hulle, speel d..
Tieners se ‘gesonde’ eetpatrone dalk nie so gesond nie
Baie tieners het deesdae baie definitiewe idees oor hul eetpatrone. Sommige is sterk vegetaries, ander is intense Banters. Kan hulle voedi..
Groeipyne: ‘n Eerste baba kan nogal ‘n impak hê op ‘n huwelik
Hierdie week in Groeipyne gesels Johan van Lill met pastorale sielkundige, Fanie Kriel, oor die impak wat ’n eerste baba op ’n huwelik of ..
Luister weer: Herinneringe aan die Luxurama
As deel van die RSG 2016 Dokumentêre seisoen, word op Donderdagaand, 26 Januarie om agtuur aan die eertydse Luxurama – ’n eens omstrede, m..
Wat is die nuutste in kankerbehandeling?
Kankerspesialiste is opgewonde oor die jongste verwikkelings in kankerbehandeling naamlik tweede generasie immunoterapie. Met die jongste ..
Hoe affekteer ‘n ouer se psigiatriese probleme ‘n kind? Luister weer Groeipyne
Hierdie week in Groeipyne gesels Johan van Lill met pastorale berader, dr Deon Bruwer, oor die impak wat psigiatriese probleme by een of a..
Die nuutste neigings in kosmetiese geneeskunde en borsrekonstruksie
Wat is die jongste neigings in kosmetiese geneeskunde – wat die gebruik van snykunde en nie-chirurgiese metodes soos die gebruik van botok..
Luister weer na die dokumentêr: Calitzdorp se mense
In hierdie dokumentêre program van die eerste seisoen van 2017, kuier Haidee Muller by Calitzdorp se mense.
Dié dokumentêre program wor..
Een hond help sy beseerde hondemaat
Toe een hond beseer is, en tussen die treinspore beland het, het sy maat by hom gaan lê en kop laag gehou as die trein verby kom. Albei is..
Politieke landskap 2017: Trump, Dlamini-Zuma, Ramaphosa?
Hoe lyk die politieke landskap vir 2017 met Donald Trump as president van die V.S.A. en die ANC Vroueliga wat Nkosazana Dlamini-Zuma steun..
Ondersoek na die SABC raad – die jongste
‘n Parlementêre ad hoc-komitee stel tans ondersoek in na die bevoegdheid van die SAUK raad
Die komitee het getuienis aangehoor oor die st..