Musiek
CategoryBekende violis bied musiekreeks op RSG aan
Zanta Hofmeyr
Een van die land se bekendste violiste, Zanta Hofmeyr is die aanbieder van ‘n musiekreeks wat Sondagoggende tussen 10:0…
‘Nic se goed’: 380 episodes en steeds aan die gang
Nic de Jager
Reekse op RSG duur tradisioneel drie maande. In die praktyk beteken dit 13 programme. Dit was seker die plan met Nic se …
Jacques Arendt se ‘Country Klanke’ vereer
Jacques Arendt
SACMAF (SA Country Musiek Kunstenaars Foundation) se Direksie het Jacques Arendt se RSG program “Country Klanke” veree…
Willem Pelser se 600e ‘U eie Keuse’
Willem Pelser
“Ek ontvang ongeveer 50 tot 150 versoeke per week. En elke week kan ek net tien tot dertien kies om ingesluit te word.”…
Sopraan laat haar nie onderkry deur terugslag nie
Ses jaar gelede was dit so hittete of operasanger Brittany Smith (26) van North Pine se sangdrome het aan skerwe gelê.
Ja, 2015 was ‘…
Dokumentêr: Ghrender as Ghrend
Jimmy Newman is ‘n boorling van Nababeep in Namakwaland, waar hy grootgeword en skoolgegaan het. Sy ouer broer Gustav het hom saksofoon l…
Luister weer na ‘Maestro’, die dokumentêr oor koorleier André vd Merwe
Hy is ook ‘n groot jenewer-versamelaar. Kyk net sy reuse versameling.
MAESTRO: Die lewensverhaal van André van der Merwe, koorleier e…
David Kramer stel KaapKreools op video bekend
Met Suid-Afrikansers nou in ’n staat van inperking as gevolg van die Covid-19-viruspandemie, is verskeie feeste en vertonings uitgestel, …
Musiek op RSG: wat luisteraars sê
Gustav Greyling
Ons het halfpad deur verlede jaar besluit om te skaaf aan die speellys wat op weeksdae tussen 5vm en 6nm speel. Die m…
Hou jy van RSG se musiek?
Musiek is nie sommer net musiek nie. Nie op RSG nie. Verlede jaar het ons besluit om die musiek wat deur die loop van die dag op RSG geho…
Die spesiale orrel in die Veremarksaal
Prof Albert Troskie agter die orrel in die Veremarksaal in Port Elizabeth
Min mense weet dit, maar Port Elizabeth is die enigste hoof…
Oscars 2019: Lady Gaga en Bradley Cooper sing Shallow
Die Oscars is gisteraand Amerikaanse tyd toegeken. Die liedjie Shallow uit A Star is born, is as beste liedjie bekroon. Lady Gaga het die…
Luister weer: Seunskoor – wat dit beteken om ‘n Drakie te wees
Die wêreldbekende Drakensberg Seunskoor vier vanjaar hulle 50ste bestaansjaar. Die skool het in 1967 begin met 20 seuns, en 50 jaar later…