Dokumentêr
CategorySophiatown se storie begin in die kerk
Die stories van gedwonge verskuiwings bring vir baie Suid-Afrikaners ‘n traan en ook ‘n glimlag…
Distrik Ses se stories word kleurvol –..
Dokumentêr: Die elektriese motor
VONKE OP DIE PAD: Die elektriese motor in Suid-Afrika
Die eerste landspoedrekord van 63.15 km/h is in 1898 opgestel deur die Fransman G..
Luister na dokumentêre program oor Lida Botha
In Donderdagaand 11 Augustus se dokumentêre program Lida van Grootderm bring ons jou ‘n kykie in die lewe van die geliefde aktrise Lida Bo..
Comart – Kunste wat ‘n verskil maak
Community Arts Association of beter bekend as ComArt is ’n kunsteorganisasie sonder winsbejag wat sedert 1997 in Elsiesrivier in die Weska..
Die vonds in die vullis: ‘n dokumentêr oor trolliemense
Die skarrelaars, krappers, trolliemense, vullisrapers. Navorsers beskou die mense as ‘n moeilik opspoorbare en definieerde bevolkingsgroep..
Luister dokumentêr oor Ballet-superster Johaar Mosaval
Luister Donderdagaand 1 April na ‘n dokumentêre program oor Johaar Mosaval.
Johaar Mosaval het groot sukses in sy roemryke internasiona..
Dokumentêr: Die droom rol voort
DIE DROOM ROL VOORT – Rohan Vos se 30 jaar op die spoor.
Uitsaaidatum: Donderdag, 24 Maart om 20h00
Rohan Vos bedryf een van die 25 ..
Agter die skerms – ‘n dokumentêr
3 Maart 2016: Agter die skerms – deur Johan van Lill
‘n Dokumentêr oor alles wat agter die verhoog gebeur tydens ‘n produksie. Ons gese..
Woordfees-Beiteltjie bars uit sy nate
RSG se BEITELTJIE, wat elke jaar by die KKNK aangebied word, was vanjaar vir die eerste keer by die US Woordfees in Stellenbosch en dit he..
Martelaar Manche Masemola
4 Februarie 2016 om 20:00: Martelaar Manche Masemola – deur Jacqui January
Mache is gebore in 1913 in ‘n gehuggie in die landelike d..
Distrik Ses, #11: Die slopings en gedwonge verskuiwings – Luister Donderdag 20:30
Wat weet jy van Distrik Ses? Van die strate, die eertydse inwoners, die musikante, die speletjies wat die kinders op straat gespeel het en..
Opwindende dokumentêre seisoen
Ons huidige dokumentêre seisoen is propvol opwindende materiaal. Hier is ‘n voorsmakie van enkele van die programme wat op jou wag.
28 ..
Die Mense van Tarka
‘n Dokumentêre program deur Haidee Muller
Tarka het tot stand gekom so rondom 1898 as ‘n woonplek buite die Mosselbaai dorpsgebied vir ..
Klara Majola – agtergrond tot die dokumentêr van 10 September
Die lewe en natalenskap van Klara Majola is ‘n dokumentêr saamgestel deur Johan Rademan. Dit word op 10 September om 20h00 op RSG uitgesaa..
Die mense van Compagniesdrift en Meerlust
Haidee Muller het onlangs twee Bolandse wynplase besoek om haar jongste dokumentêre program, Die mense van Compagniesdrift en Meerlust opg..
Agter die skerms met die maak van ‘n LEWE MET LEë HANDE
Christelle vertel van haar ondervinding op straat wat gelei het tot die dokumentêre program MET LEë HANDE. Luister op 3 September 2015 om 20:00 na die program.
Antarktika, ‘n ander wêreld
Antarktika ‘n Ander Wêreld is die eerste dokumentêr in ons nuwe dokumentêre reeks wat Donderdag 2 Julie 20:00 begin. Dis regtig iets beson..
6 ATKV-mediaveertjies vir 5 RSG-omroepers
Vyf RSG-aanbieders is op 8 Mei by ‘n glansgeleentheid in Johannesburg met ’n gesogte Mediaveertjie deur die ATKV bekroon. Martelize Brink ..
Akademie bekroon Johan Rademan
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het pas sy bekronings vir 2015 bekend gemaak, en Johan Rademan is een van ..