Top Stories
CategoryOns nuwe Sondagoggend-musiekreeks: Hier en anderkant die blou berge
Esté Gross
Die RSG aanbieder Esté Gross neem jou binnekort op ʼn voelgoed, nostalgiese en lekker saamsing volksliedjierei..
Programskuiwe vanaf Oktober
Ons kondig enkele programskuiwe aan: sommige programme skuif na ‘n nuwe (ou) tydgleuf, en ander is nuwe programme soos Hier en anderkant d..
Nuwe ‘Uitskieters’ vervang ‘Top 20’
RSG SKEP ‘N NUWE GEWILDE MUSIEKPROGRAM
RSG het tydens die Covid-19 inperking ‘n splinternuwe musiekprogram geformuleer om die SA Top 20..
RSG en Ukhozi ruil Afrikaans en Zoeloe uit
Martelize die seremoniemeester.
Siya en Selby
‘n Daaglikse uitruil van taal, kultuur en ooreenkomste tussen twee stasies het ‘n wê..
Die Padongelukkefonds, notariële verbande, bloedalkoholvlakke…
Igna Klynsmith bespreek die volgende onderwerpe:
- Die beoogde wysiging van die maksimum toegelate bloedalko..
Stamsel-oorplantings red só baie leukemie-pasiënte se lewens
Stamselle
‘n Beenmurg-oorplanting (eintlik ‘n stamsel-oorplanting) kan iemand met ‘n sekere soort bloedkanker (leukemie) se lewe red.
..
Verval ou verkeersboetes?
‘n Oorwinning vir Derek Hanekom teen Jacob Zuma in die Konstitusionele Hof: hoe het dit gewerk?
Kan ‘n mens eis teen ‘n reisagentskap i..
Hykie, Ritalin en feite
Akteur Hykie Berg se onlangse uitlatings oor Ritalin het ’n storm ontketen en saai groot verwarring onder ouers met kinders met ADHD, wat ..
Ons September dokumentêre
17 Sept Fritz..
Ontmoet Wayde se ma
Ma en seun: Odessa Swarts en haar seun Wayde van Niekerk.
Odessa Swarts, ma van Olimpiese ster Wayde van Niekerk, het self uitgeblink ..
Luister weer: Huise van Hoop
Inwoners van een van die Huise van Hoop
Huise van hoop – die Echo jeugontwikkelingsprogram, is die naam van ‘n dokumentêre program wat..
Kan korrupsie in SA gestuit word?
Die burgerlike organisasie, Corruption Watch, sê korrupsie binne die ANC kan nie uitgeroei word solank die faksies in die party voortbesta..
Kan ‘n dokter gearresteer word bloot omdat pasiënt sterf?
Kan enige dokter netso, sonder enige amptelike mediese of ander ondersoeke, in hegtenis geneem word as ‘n pasiënt sterf. Kan ’n dokter son..
Belasting-aftrekkings met werk van huis
Baie mense werk tans van die huis af. Hoe raak dit die uitgawes wat jy van belasting kan aftrek?
Igna Klynsmi..
Rare versameling antieke tapisserieë
Johan Rademan het by Nicky Coetzee se huis gaan besoek aflê en op kultuurhistoriese skatte uit Frankryk afgekom wat jou asem sal wegslaan ..
Waar kom die van Africa vandaan?
Aubrey Springfield, ‘n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 ‘n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stambo..
Donderdagaand: NP van Wyk Louw se gedigte
Augustus is NP van Wyk Louw-maand hier op jou stasie. Dis vanjaar 50 jaar sedert sy dood in 1970. Louw is een van die reuse van die Afrika..
Gaan dit slegter met SA as in Zuma-era?
Die ANC se Veteraneliga sê senior ANC-lede wat betrek word by korr..
Munisipale heffings: watter wet geld?
Watter wetgewing is van toepassing op die betaling van munisipale belasting en heffings?
Kan ‘n testament se geldigheid herstel word as..
Wat word van hartoorplantings tydens en ná Covid-tyd?
Drie oorplantingschirurge: Susan Vosloo (middel; harte) saam met prof Elmi Muller (links; niere en lewer) en prof. Elmin Steyn (niere).
..
Hulde aan Elize Cawood: luister na van haar radio-werk
Elize Cawood
Sedert die dood van aktrise Elize Cawood, word daar baie na haar TV-werk verwys. Maar inderwaarheid het radiowerk ‘n groo..
Hoekom het mense nie sterte nie?
Hoekom het mense nie sterte nie? Wat is die funksie van die stert by soogdiere? Wat is die storie met krapspinneko..
Kat en Hond: Die geheime lewe van jou troeteldiere
Ons troeteldiere het tydens grendeltyd so gewoond geraak aan ons geselskap, en baie sukkel nou met die aanpassin..
Hoe werk kenners uit waar Marstuig moet land
‘n Voorstelling van die Perserverance Rover tuig
Is daar ‘n internasionale verdrag wat bepaal waar tuie op M..