Op en Wakker
CategoryKorrupsie by die Nasionale Lotery op alle vlakke
Is dit moontlik om te kwantifiseer wat korrupsie op grondvlak aan mense doen? Een plek met groot geld is die Nasionale Lotery, en as jy d…
Tegnologie só ingespan om aanhitsers van Julie-onluste vas te trek
Dis te danke aan tegnologie dat ‘n klomp aanhitsers van verlede jaar se Julie-onluste in ‘n gekoördineerde operasie landwyd vasgetrek is….
Is FATF se Grys Lys weens risiko vir geldwassery ons voorland?
Dawie Roodt praat oor die gevaar vir die land om op die FATF se grys-lys geplaas te word weens skuiwergate vir geldwassery of finansierin…
Kroonstad se lesse kan jou dorp help
Die bekende brug by Kroonstad
Kroonstad is onlangs bekroon as die Kwêla se Dorp van die Jaar nadat ’n groep sakemanne en ander dorpen…
Die ondankbare beroep van maatskaplike werk
Megan Raaths se verhaal lok baie reaksie uit sedert dit op TV, in die koerante en hier by ons vertel is. Baie mense kla dat hierdie stori…
Hoe maak ons sin van erge misdaad in ons land?
Suid-Afrika loop deur onder ‘n oënskynlike vlaag van misdaad en wetteloosheid, van aanvalle met gesofistikeerde wapens in township-tavern…
Nathi se plan vir een nasionale filharmoniese orkes afgeskiet
Streekorkeste is ontevrede met die Minister van Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, wat planne het om die Mzansi Nasionale Filharmoniese Ork…
Wêreldbevolking vinnig oppad na 8 miljard
Dawie Roodt deel sy insig oor die VN se jongste vooruitskattings van die wêreldbevolking, wat 8-miljard gaan bereik, en Indië wat op koer…
Hoe veilig is ‘n mens in Suid-Afrika?
Suid-Afrika het die afgelope maand deurgeloop onder verskriklike misdade en veiligeidsmislukkings, waarvan heelparty in township-tavernes…
Kragkrisis: Mantashe is vlieg in salf; De Ruyter se plan
Mantashe is die probleem
Verskeie burgerlike organisasies se geduld raak op met Gwede Mantashe, die minister van energie.
Hulle wil h…
Megan Raaths vertel: My pa het my nie verkrag nie
Megan Raaths
RSG gesels met Megan Raaths, wie se pa destyds skuldig bevind is aan seksuele aanranding van Megan nadat maatskaplike we…
SA se power munisipaliteite
Dit gaan power in die meeste van Suid-Afrika se munisipaliteite. Dis iets wat duidelik geword het nadat die ouditeur-generaal haar verdoe…
Kan die Regering se nuwe planne vir die spoorweë werk?
Suid-Afrika het ‘n nuwe plan vir die spoorweë. Die minister van vervoer het verlede week meer daaroor bekend gemaak tydens ‘n geleentheid…
Is Cyril in die sop oor valutabeheer?
Antwoorde word van pres. Cyril Ramaphosa geëis oor hoekom daar so baie kontant in ‘n buitelandse geldeenheid in sy plaashuis was, waar ‘n…
AgriSA reageer op ANC se nuwe Landbou-besprekingsdokument
Christo van der Rheede
Die ANC is besig om besprekingsdokumente uit te reik oor verskeie onderwerpe in aanloop tot die party se belei…
SA se waterprobleme is groot en wyd
Julius Kleynhans van OUTA praat oor Suid-Afrika se waterprobleme wat voortdurend in verskeie dorpe en stede opduik, soos onlangs weer in …
Dawie Roodt vasgekeer in Rusland
Die oulike tweeling van Dawie Roodt en sy Russiese vrou, Marina. Die foto is in 2019 geneem.
Ekonoom Dawie Roodt is tans in R…