Natuur
CategoryHoe beland Sahara-sand op sneeu in Europa?
Hoe kan ‘n sandstorm in die Sahara-woestyn ‘n stoflaag op die wit sneeu in Europa veroorsaak?
Hoe ver is die horison van jou af?
On…
Kommer oor die gehalte van Oranjerivier se water
Die Gariepdam
Inwoners van die Oranjerivier-omgewing is vir ‘n geruime tyd al bekommerd oor die gehalte van die water. Georganiseerde…
D staan vir Derrich, dmikrofone, dtuine, dfotografie en dfiks
Derrich tydens die verfilimg van Tuintoere
RSG se luisteraars ken almal die stem vam Derrich Gardner. Hy spog met ‘n reuse aanhang as…
Hubble sien ster raak wat 12,9 miljard ligjare weg is
Daar is bekend gemaak dat die Hubble-ruimteteleskoop die verste ster ooit raakgesien het. Die ster, Earendal, is 12,9 miljard ligjaar van…
Bome in stede is waardevol vir almal
Bome langs die St Martin kanaal in Parys
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die waarde van bome in stede, en di…
Vloede in KZN saai verwoesting
Swaar reën laat ‘n spoor van verwoesting in KwaZulu-Natal.
Ons praat met Agri SA oor hoe die oorlog in Oekraïne Suid-Afrika beinvloed….
Hoekom groei indringer waterhiasinte so welig?
Die skadelike waterhiasint
Wat is in die water wat die waterhiasint so welig laat groei? Dis nóg ‘n indringerplant wat ernstige probl…
Al meer Namakwalandse vetplante gesteel
Namakwalandse vetplante. Foto’s: Karel du Toit.
Namakwaland se vetplante word bedreig. Die smokkel van dié juwele word ‘n al groter p…
Waar sou mens in die ruimte gaan soek na lewe?
Waar sou mens in die buitenste ruim gaan soek na lewe? Jim Adams, voormalige adjunk tegniese direkteur van NASA, verduidelik waar lewe mo…
Hoe trek ‘n koningin-by en haar swerm?
Hoe weet molle in jou tuin dit is aand?
Heuningbye
Hoe trek ‘n koningin by en haar trawante?
Kan ‘n spook die verklaring wees v…
Nog damme is nie antwoord op ons waterskaarste
Waterbestuurspesialis Karen Bosman en prof. Loretta Feris, wat in omgewingsreg spesialiseer, bespreek water as ‘n skaars hulpbron.
Wat weet jy van PET-skanderings, platwurms en witvliegies?
Die paneel kenners leer ons meer oor hoe PET-skanderings kanker opspoor en wat om aan ‘n witvliegieplaag te doen.
Prof. Le Fras Mouton…
Brul ontrafel die geheime van ons grootste katte
In hierdie reeks bespreek veearts dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-dierekliniek in Brits, Noordwes, die groot katte, insluitend lee…
Riaan Manser vertel oor boere in Afrika en 5 matrikulante se reis
Riaan Manser
Riaan Manser in sy solo-kajak tog om Madagaskar.
Ons kuier by ‘n man wat mense op elke vasteland inspireer. Sy liefd…
Opleiding van plantpatoloë moet verander vir beter plantgesondheid
Gesonde tamaties
Die toekoms van plantgesondheid sluit ‘n hele paar uitdagings in. Die opleiding van plantpatoloë, ondere andere, sal…
Rietbron; Karootuin ep 1 & 2
Rietbron omgewing
Hoe begin ‘n mens om ‘n klein dorpie in die middel van die droë Karoo te verfraai? ’n Boervrou van Rietbron het beg…
Dié beeste kan berge klim
Gee liewer pad vir die Hugenoot
Die Hugenoot-beesras is in 1961 ontwikkel, en volgens Louis Nel van dié genootskap, kan hierdie beesr…
Waar pas SA in bloubessiebedryf in?
Bloubessies
Die bloubessiebedryf groei wêreldwyd baie vining, maar waar pas Suid-Afrika in? Elzette Schutte van Berries ZA gesels oor…
Keer verspreiding van veesiektes só
Veesiektes versprei makliker met die aankoop van nuwe diere. Daarom is die toepassing van biosekuriteitsmaatreëls baie belangrik. Dr. Lou…
Venus se opppervalkte sigbaar; Planete in ons Maart-naghemel
Daar is deesdae heelwat planete sigbaar in die naghemel. Lafras Smit gee ‘n volledige uiteensetting van watter planete en sterre te sien …
‘n Wêreldklas ‘Tech Hub’…in die Karoo
Roslynne Strydom van Piehole.tv
Wat mens hier vind is onverwags. ’n Wêreldgehalte ateljee wat reklame-video’s vervaardig vir die …
Oor skemerstrale, boorgatwater en iguanas
‘n Igunana-akkedis
Die paneel kenners praat oor skemer-strale, of hoe paralelle lyne een word.
Ons vind uit oor lewe in boorgatwat…
‘n Kenner voorspel SA se seisoenale weer tot einde Maart
Prof. Willem Landman van die Universiteit van Pretoria is een van die mees gerekende weerkundiges in die land, en een van die bekendste s…
Astronome vind reuse sterrestelsel
‘n Reuse sterrestelsel, die grootste ooit, is onlangs gevind. Die stelsel wat ‘n hele paar miljard ligjare weg is, is in die infrarooidee…